Clive Swift

Clive Swift
Geboortenaam Clive Walter Swift
Geboorte (1936-02-09)9 Februarie 1936
Sterfte 1 Februarie 2019 (op 82)
Nasionaliteit Engels
Kinders Rebecca Swift
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1965–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clive Swift (9 Februarie 1936 – 1 Februarie 2019) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Frenzy (1972), Excalibur (1981), en A Passage to India (1984), en in die televisiereeks Keeping Up Appearances (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy